Skip to content

POTGOOISNITTE

Ek twyfel… aan die waarheid van die Bybel

Ek twyfel... aan die waarheid van die Bybel

Kategorie: Ek twyfel2026-08-16

Is die Bybel waar? Kan ons vertrou wat daarin staan? Wie het dit geskryf? Waar het die skrywers al die inligting vandaan gekry? Leon Geel praat hieroor met prof. Chris de Wet van Tukkies.