Is die Bybel waar? Kan ons vertrou wat daarin staan? Wie het dit geskryf? Waar het die skrywers al die inligting vandaan gekry? Leon Geel praat hieroor met prof. Chris de Wet van Tukkies.