Skip to content

POTGOOISNITTE

AGTERPLAAS deur Charles J. Fourie – Episode 40

AGTERPLAAS deur Charles J. Fourie - Episode 40

Kategorie: Middagvervolgverhaal2026-08-19

Blikkies se begrafnis word gehou, en Klets bly agter by Blikkies se graf. Frans is ontsteld as hy vir Sannie vang wat skelm drink. Klets besluit sy gaan voortaan Pieter se roetine vir hom reël.