Waarheen vandag: Nuwerus
Hettie Pool, wat ‘n boek oor 100 jaar van Nuwerus geskryf het, gesels met Martelize Brink oor hoekom die klein dorpie gestig is, interessante mense van die streek, en ‘n raaiselagtige moord wat tot vandag nog nie opgelos is nie.
