25 Augustus 2026: Albé Grobbelaar het by die internasionaal-bekroonde skrywer Deon Meyer gaan aanklop om intligting te kry oor ‘n vegvlieënier wat in die Karoo grootgeword het.