Nuwe rol, groot uitdagings vir Wendy Kaizer-Philander
Die Wes-Kaapse premier, Alan Winde, het verledel week sy kabinet geskommel, en Wendy Kaizer-Philander aangewys as die nuwe LUR vir maatskaplike ontwikkeling. Haar nuwe amp plaas haar aan die voorpunt van die provinsie se grootste maatskaplike uitdagings. Haar verhaal gee ’n interessante perspektief op waarom sy dié werk as ’n roeping beskou.
