In die kollig 2 – 26 Augustus 2026
Die Suid-Afrikaanse digter, skrywer en dramaturg, Marius Titus, vier vandag sy 80e verjaardag. Hy is op 26 Augustus 1946 in Stellenbosch gebore, en het oor die afgelope dekades ’n belangrike bydrae tot die Afrikaanse letterkunde gelewer.
