Skip to content

POTGOOISNITTE

AGTERPLAAS deur Charles J. Fourie – Episode 45

AGTERPLAAS deur Charles J. Fourie - Episode 45

Kategorie: Middagvervolgverhaal2026-08-26

Klets neem vir Pieter na Louw Visagie om hom te vertel van die geheimsinnige pakkie wat Rachel vir Moolman in Durban gaan aflewer. Louw keer Rachel voor by die lughawe en onderskep die pakkie.