Hoe gaan dit met jou kind? 28 Augustus 2026
Pediatriese pulmonoloog dr. Delano Rhoode gee raad oor kinderkwale. Hy praat oor kinkhoes; ’n vyfjarige wat net eiers en mayonnaise eet, en wit kolle op sy kopvel het; en ’n tweejarige wat vloermoere gooi as haar ma haar nie optel nie.
