Skip to content

POTGOOISNITTE

Vrouemaand: Leilanie Kuter

Vrouemaand: Leilanie Kuter

Kategorie: Saterdag Sprankel2026-08-29

Leilani Kuter is ‘n merkwaardige vrou wat in jare die 90 verkrag is, maar vandag die positiwiteit vanself is. Sy moedig vroue aan om op te staan vir hulleself, en gee raad aan mans.