Met raad en daad: Spesiale stemme
Die plaaslike regeringsverkiesing vind vanjaar op 4 November plaas. Elsje van Jaarsveld praat met Jacques Jansen van die OVK oor spesiale stemme. Ons kyk na wat spesiale stemme is, wie daarvoor kwalifiseer, hoe en wanneer jy aansoek doen, asook hoe die proses werk met huisbesoeke en stemme by die stemlokaal.
