Skip to content

POTGOOISNITTE

Die droommyl (Deel 1)

Die droommyl (Deel 1)

Kategorie: RSG Sport2026-08-22

Sydney Maree het sy eerste droommyl in 1987 gehardloop toe hy nog op skool was – 3:57.9. Sy beste tyd stel hy in 1981 op – 3:48.83. Hy is steeds die enigste gebore Suid Afrikaner wat die myl onder 3:50 kon hardloop. Wat is ’n droommyl, en waarom is dit so ’n besonders? Die Dagbreek-straatmyl vind op Woensdag 7 Oktober in Victoriastraat, Stellenbosch, plaas. Daar is sewe wedlope met 17 afdelings, en die byeenkoms vorm deel van die Stellenbosch Woordfees. Fritz Klaaste het hierdie bydrae saamgestel.