Skip to content

POTGOOISNITTE

Die ATKV: 96 jaar later, meer as net ’n vakansieoord

Die ATKV: 96 jaar later, meer as net ’n vakansieoord

Kategorie: Op en Wakker2026-09-02

Wanneer ’n mens aan die ATKV dink, dink jy dalk eerste aan ’n wegbreek by een van die ATKV-oorde. Maar dié organisasie se werk strek veel verder as vakansie en ontspanning. Dit gaan oor taal en kultuur, gemeenskappe, ontwikkeling en geleenthede om in jouself en jou toekoms te belê. Mercia Eksteen, die ATKV se hoofbestuurder vir kommunikasie vertel wat die ATKV vandag vir mense bied, en hoe die organisasie ná soveel jare sy bekoring behou.