Skip to content

POTGOOISNITTE

RSG Landbou: Wagyu-wêreldkonferensie

RSG Landbou: Wagyu-wêreldkonferensie

Kategorie: RSG Landbou2026-09-03

3 September 2026: ‘n Medeprofessor in vleiskunde aan die Universiteit van Idaho in Amerika, dr. Phil Bass, is een van die sprekers by die Wagyu-wêreldkonferensie wat in Oktober in die Wes-Kaap plaasvind. Hy is bekend vir sy kennis van karkasse, waardetoegevoegde snitte en spierprofilering. Ons hoor waarna konferensiegangers kan uitsien. Hendrik Meyer praat oor Rhenostervallei en Beef on Grass se produksieveiling van 12 September by die Warmbad Veemark. Chris Derksen is terug met nuus oor vleispryse, en Johan van den Berg is op sy pos met weervooruitsigte.