Skip to content

POTGOOISNITTE

Maatskaplike werkers se stories van hoop

Maatskaplike werkers se stories van hoop

Kategorie: Binnekamer2026-09-06

Christine Shaw van die Christelike Maatskaplike Raad Gauteng Oos in Pretoria praat oor die uitdagings van maatskaplike werkers, en die stories van hoop wat hulle raakloop.