Skip to content

POTGOOISNITTE

Hoe verklaar jy dit: Die wêreld van insekte en slange

Hoe verklaar jy dit: Die wêreld van insekte en slange

Kategorie: Hoe verklaar jy dit?2026-09-06

6 September 2026: Het jy geweet insekte kan dalk meer as net ’n plaag wees – hulle kan ’n verrassend effektiewe voedselbron wees? En, hoe weet ’n slang wat om hom aangaan as hy nie ore het nie?