Skip to content

POTGOOISNITTE

Historiese Almanak: Lydia van Niekerk

Historiese Almanak: Lydia van Niekerk

Kategorie: Op en Wakker2026-09-07

7 September 2026: Albé Grobbelaar praat oor die gerekende akademikus en dosent, dr. Lydia van Niekerk, wat die heel eerste vrou was wat in 1920 by die Universiteit Stellenbosch as professor aangestel is.