9 September 2026: Albé Grobbelaar praat oor die kort, maar gebeurtenisryke loopbaan van die Franse skilder van die laat 19de eeu, Henri de Toulousse-Lautrec.