Skip to content

POTGOOISNITTE

Wat inspireer Chanette Paul?

Wat inspireer Chanette Paul?

Kategorie: Op en Wakker2026-09-09

Chanette Paul is een van die gewildste en mees bekroonde skrywers in Afrikaans. Sy woon op Groot Brakrivier, nie te ver van Mosselbaai af nie, waar ons uitsaai.