Stef Kruger is al telkens vereer as een van Afrikaans se grootse kunstenaars en liedjiekrywers, onder meer deur die ATKV. Stef het uit Groot Brakrivier gery om vir ons te kom kuier op Mosselbaai.