Kultuurkaravaan Willowmore: Toerisme & Karoo Angels
Ons kuier met RSG en Virseker se Kultuurkaravaan in die Oos-Kaapse Karoo op Willowmore. Die persoon wat Heidelberg ingeskryf het saam met haar span, is El-Anne Smith. Nathan Alexander kuier ook saam. Hy is van Karoo Angels.
