Skip to content

POTGOOISNITTE

Hoe gaan dit met jou kind? 11 September 2026

Hoe gaan dit met jou kind? 11 September 2026

Kategorie: Intussen2026-09-11

Pediatriese pulmonoloog dr. Delano Rhoode gee raad oor kinderkwale. Hy praat oor ’n vyjarige wat aanhoudend honger is; ’n tweejarige wat baie sensitief vir harde geluide is; en ‘n driejarige wie ore erg “loop” wanneer hy kongestie het.