Rolene Strauss se geloof en identiteit
Rolene Strauss, voormalige Mej. Suid-Afrika én Mej. Wêreld, vertel van die belangrike rol wat geloof gespeel het in die ontdekking van haar identiteit, en haar besef dat haar waarde nie bepaal word deur wat sy bereik of hoe ander haar sien nie.
