Kultuurkaravaan ATKV-gemeenskapsfokus
Een van die belangrike fokusareas van RSG en Virseker se Kultuurkaravaan is die gemeenskap. Dis ook vir die ATKV, ‘n vennoot in die Kultuurkaravaan, belangrik. In ons ATKV-gemeenskapsfokus, het Pieter Steyn met Ronel Esau en Leandra Haarvoor gesels oor hulle betrokkenheid by rieldans op Fraserburg.
