Brandpunt: Mike Bolhuis sê die plekke waar agt vroue gevind is, is nie die moordtonele nie
16 September 2026: ‘n Misdaadkenner meen die agt vroue in Ekurhuleni is moontlik elders vermoor, waarna die liggame geplaas is. Die SA Polisievakbond vra dat die nasionale kommissaris, Fannie Masemola, weer sy pos opneem. Die OVK sê meer as 136 000 kandidate sal wedywer vir 10 500 setels.
