Skip to content

POTGOOISNITTE

Spektrum: Publiek se samewerking gevra ná negende vroueliggaam aan Oos-Rand gevind is

Spektrum: Publiek se samewerking gevra ná negende vroueliggaam aan Oos-Rand gevind is

Kategorie: Spektrum2026-09-17

17 September 2026: Die publiek se samewerking gevra nadat ‘n negende vrou se liggaam aan Gauteng se Oos-Rand gevind is. ‘n Petisie vra die parlement om die Gautengse departement van onderwys onder administrasie te plaas. Die Amerikaanse Reserwebank verhoog sy repokoers vir die eerste keer in drie jaar – wat beteken dit vir Suid-Afrika?