Skip to content

POTGOOISNITTE

Naweekaktueel: Kenners verduidelik hoe vroue hulleself moet beveilig

Naweekaktueel: Kenners verduidelik hoe vroue hulleself moet beveilig

Kategorie: Naweekaktueel2026-09-19

19 September 2026: Ons praat met kenners oor hoe vroue hulleself moet beveilig. Die Springbok-kaptein het ‘n sterk boodskap teen geslagsbaseerde geweld. Suid-Afrika verower goud by die Toutrek Wêreldkampioenskap in Mosselbaai.