Die speelgoed van die speelgoedkis konkel behoorlik om hulle mensemaatjie, Alicia, te verras met ’n goeie daad. Elkeen het iets om te doen, maar ’n ketting is so sterk soos sy swakste skakel, en as almal nie saamwerk nie…