Skip to content

POTGOOISNITTE

Johan Symington (1948 – 2026)

Johan Symington (1948 - 2026)

Kategorie: Binnekamer2026-09-20

Ds. Johan Symington het 18 jaar gelede die program, Kruis en Dwars, op RSG aangebied. Ds. Rudi Swanepoel van die Aan die Berg-gemeente gesels oor sy lewe en bediening. Rudi was voorheen verbonde aan die Andrew Murray-gemeente in Johannesburg, waar hy een van ds. Symington se opvolgers was.