Die ATKV het honderde takke wat taal, kuns en kultuur bevorder. Daar is ook ’n tak op Klerksdorp. Pieter Steyn het met At Greyling, voorsitter van die ATKV-tak, gesels.