Skip to content

POTGOOISNITTE

KLOOFKIND deur Leon van Nierop – Episode 3

KLOOFKIND deur Leon van Nierop – Episode 3

Kategorie: Middagvervolgverhaal2026-09-21

Elzebet neem afskei van haar huis waarvan die mure nou uitgebreek gaan word. Xander sorg dat hy indruk maak in die vallei, maar dit is nie noodwendig positief nie. Hy ontstig die hele gemeenskap.