Skip to content

POTGOOISNITTE

Kultuurkaravaan: Heidelberg se bydrae tot die kultuurkapsule

Kategorie: RSG en Virseker Kultuurkaravaan 2026-09-25

Die RSG-Kultuurkaravaan het die afgelope paar weke deur die land gereis, en elke dorp het iets besonders in die kultuurkapsule gepak. Ons begin om dié kapusule oop te maak – een dorp, een skat op ’n slag. Ons vind uit wat Heidelberg in die Wes-Kaap in die kapsule gesit het.