Skip to content

POTGOOISNITTE

Naweekaktueel: Liggaam van halfnaakte vrou naby Tembisa gevind.

Naweekaktueel: Liggaam van halfnaakte vrou naby Tembisa gevind.

Kategorie: Naweekaktueel2026-09-26

26 September 2026: Die liggaam van ‘n halfnaakte vrou in Mooifontein-begraafplaas naby Tembisa aan Oos-Rand gevind. Suid-Afrika beoog om ‘n handelsooreenkoms oor kritieke minerale met Amerika te sluit. Kritiek oor die weermag se tentatiewe planne om die R4 en R5 met nuwe dienswapens te vervang.