Poppelief Poppie maak vir haar klere met die naaimasjien wat sy gekry het. Tandjies Muis en Spekkies Vark wil ook op die nuwe masjien werk, maar nie een van hulle is bereid om hulle beurt af te wag nie…