Sterre en planete: Starlink-flitse is VVV’s?
27 September 2026: Ons hoor by Johan le Roux watter interessantehede voorlê in Oktober se nagte, asook die interessanthede wat in die geskiedenis in Oktober gebeur het. Hoekom rapporteer mense dikwels sogenaamde Starlink-flitse as VVV’s? Ons kon toe sowaar die skip wat SpaceX se Starship terugneem na Amerika, by Agulhas sien verbyvaar – dit het selfs ’n klompie luisteraars gelok om hierdie geskiedkundige gebeurtenis saam te kon beleef.
