Spektrum: Stropers teiken die hoogsbedreigde Kaapse Hertkewer
29 September 2026: ‘n Aanbod is aan perskeboere gemaak wat deur die sluiting van die Tulbagh-inmaakfabriek geraak word. Demensie-gevalle in Suid-Afrika sal na verwagting skerp toeneem teen 2050. Stropers teiken nou ook die hoogsbedreigde Kaapse Hertkewer.
