Skip to content

POTGOOISNITTE

RSG Landbou: Nuwe appelkultivar; Kondisie en reproduksie

RSG Landbou: Nuwe appelkultivar; Kondisie en reproduksie

Kategorie: RSG Landbou2026-09-30

30 September 2026: ‘n Gesogte internasionale appelkultivar het sy buiging op winkelrakke gemaak. Waarom nóg ‘n appelsoort? Calla du Toit van Tru Cape Vrugtebemarking verduidelik. Ons gesels met Johan Mouton van Molatek oor hoe ‘n dier se kondisie haar reproduksie beïnvloed. Hy verduidelik ook hoe kondisie gemeet word. Ons maandelikse internasionale landbounuus kom aan die beurt. Ons hoor onder meer van die vryhandelsooreenkoms tussen Nieu-Seeland en Indië, asook hoe duisende Roemeense boere in Boekarest betoog het teen die EU se verbod op die uitvoer van lewende diere.