Skip to content

POTGOOISNITTE

Brandpunt: EU wil sosiale media vir kinders jonger as 13 verbied

Brandpunt: EU wil sosiale media vir kinders jonger as 13 verbied

Kategorie: Brandpunt2026-10-02

2 Oktober 2026: Sowat 15 000 vroue tree Sondagoggend aan vir die SPAR 10 km-uitdaagreeks, met ‘n sterk boodskap teen geslagsgeweld. Die Europese Unie wil sosiale media vir kinders jonger as 13 verbied, maar wat beteken dit vir kinders en die toekoms van tegnologie? 14 Spanne neem volgende jaar aan die Krieket Wêreldbeker-toernooi in Suid-Afrika, Namibië en Zimbabwe deel.