Skip to content

POTGOOISNITTE

RSG Landbou: Tulbagh

RSG Landbou: Tulbagh

Kategorie: RSG Landbou2026-10-03

3 Oktober 2026: Shurien van Niekerk is ‘n museumbeampte by die Oude Kerk Volksmuseum in Tulbagh in die Wes-Kaap. Sedert die destydse aarbewing word alle aktiewe foutlyne in Suid-Afrika daar gemonitor. Vroeër bekend as Roodezand, is dit in 1804 vernoem na Ryk Tulbagh, wat goewerneur van die Kaap die Goeie Hoop was. Die vallei is in 1658 vir die eerste keer deur Pieter Potter verken, en setlaars het in 1699 daar begin boer.