Skip to content

Haas se Gat

Potgooi

Haas se Gat

Haas se Gat is 'n speelse, slim en verrassende Afrikaanse vermaaklikheidsprogram, gebou rondom die bekende Name, Vanne, Diere, Dorpe en Dinge. In elke episode speel die aanbieders en 'n spesiale gas die speletjie, maar die antwoorde is net die begin. Van mense en plekke tot taal, geskiedenis, wetenskap en vreemde feite - elke antwoord lei ons op 'n nuwe ontdekking. Jy weet waar die speletjie begin, maar nooit waarheen die Haas se Gat sal lei nie.

Haas se Gat: Martelize Brink se V

Haas se Gat: Martelize Brink se V

Kategorie: Haas se Gat2026-10-06

Martelize Brink vat V vir ’n vinnige verkenning van haar geheue. Van vanne tot veraf dorpe – waarheen voer dié letter haar in Haas se Gat?