Skip to content

POTGOOISNITTE

Haas se Gat

Haas se Gat

Kategorie: Op en Wakker2026-10-06

Van vandag af kan jy na ‘n splinternuwe speletjie luister en kyk op RSG se webblad en op YouTube. Dis ‘n speletjie wat gebasseer is op Name, Vanne, Diere Dorpe… Ons praat hieroor met die taalghoeroe, professor Gerhard van Huyssteen.