Spektrum: Hoekom vaar sommige munisipaliteite beter as ander?
6 Oktober 2026: Hoekom vaar sommige munisipaliteite beter as ander? Ons stel dié vraag aan ‘n regeerkundige. Ons fokus op die val van Steinhoff. Dr. Allan Boesak se nalatenskap word in ‘n nuwe boek vervat. Wyntoerisme se bydrae tot die ekonomie is onder die vergrootglas.
