Sasol Nuwe Handtekeninge 2026
Christelle Webb-Joubert was by die opening van die Sasol Nuwe Handtekeninge Kunskompetisie 2026 se uitstalling. Sy gesels met die wenner, Sphumelele Zondi, Cate Terblanche, Sasol se kurator en een van die beoordelaars, en met Hannelie du Plessis, kurator van die Pretoria Kunsmuseum.
