Skip to content

POTGOOISNITTE

Historiese Almanak: 1908 Nasionale Konvensie

Historiese Almanak: 1908 Nasionale Konvensie

Kategorie: Op en Wakker2026-10-07

7 Oktober 2026: Albé Grobbelaar praat oor die Nasionale Konvensie wat in 1908 in Durban gehou is, en uiteindelik tot die stigting van die Unie van Suid-Afrika sou lei.