Skip to content

POTGOOISNITTE

Kiskenades – Episode 235

Kiskenades - Episode 235

Kategorie: Kiskenades2026-10-10

Alicia en haar maatjie, Chantelle, speel winkel-winkel. Spekkies Vark speel saam. Later toe Spekkies die speletjie aan die speelgoed wil verduidelik, toe werk dit nie so lekker uit nie. Wat kon tog verkeerd geloop het?