Brandpunt: Jake White brei Fidji vir Wêreldbeker
13 Oktober 2026: Gemeenskappe regoor die land word gevra om die derduisende matriekleerlinge te ondersteun. Twee verklarings word versoek om die voormalige luitenant-generaal Shadrack Sibiya se borgaansoek voort te sit. Die voormalige Springbokafrigter, Jake White, gaan Fidji gereed kry vir die Wêreldbekertoernooi.
