Skip to content

POTGOOISNITTE

RSG Bekbasaar: Dieremaniere – Die lewenslesse wat donkies ons leer

RSG Bekbasaar: Dieremaniere - Die lewenslesse wat donkies ons leer

Kategorie: Dieremaniere2026-10-15

S3E6: Ons neem jou na die skilderagtige McGregor in die Wes-Kaap, waar die storie van Eseltjiesrus ontvou. Elsje van Jaarsveld gesels met die stigter, dr. Johan van Zijl, oor sy inspirerende reis en die passie wat gelei het tot die stigting van hierdie unieke veeartsenykundige en aftreehawe vir donkies. Donkies word dikwels beskou as koppig, maar dr. Van Zijl verduidelik hoe hierdie sagmoedige diere vir ons betekenisvolle lewenslesse kom leer. By Eseltjiesrys kry die diere ‘n tweede kans op ‘n waardige lewe nadat hulle jare lank harde werk of verwaarlosing trotseer het.