Skip to content

POTGOOISNITTE

Monitor: PAGAD se herverskyning op die Kaapse Vlakte

Monitor: PAGAD se herverskyning op die Kaapse Vlakte

Kategorie: Monitor2026-10-15

15 Oktober 2026: ‘n Verdagte sal na verwagting vandag in die hof verskyn in verband met die skietery in Katlehong aan die Oos-Rand wat die lewens van vier lede van die ANC-jeugliga geëis het. Ons praat met die polisie se voormalige misdaadintelligensie-operateur, David Africa, oor die herverskyning van PAGAD op die Kaapse Vlakte. Rioolwater in Hartebeespoortdam wek opnuut kommer.