Skip to content

POTGOOISNITTE

Groeipyne: “Skep gesonde voedselomgewings vir beter voeding”

Groeipyne: “Skep gesonde voedselomgewings vir beter voeding”

Kategorie: Groeipyne2026-10-15

15 Oktober 2026: Die tema van vanjaar se Nasionale Voedingsweek is “Skep gesonde voedselomgewings vir beter voeding.” Dieetkundige en borsvoedingskonsultant Natascha Olivier verduidelik wat voedselomgewings is.