15 Oktober 2026: Hy was flambojant, vreesloos en een van die grootste name in die bokswêreld, lank voordat daar moderne boksreëls was. Albé Grobbelaar stel ons bekend aan die legendariese Boston Strong Boy.